Stel 1 se wiele het 3 letterwoorde.
Deursnit: 13cm
12 Gelamineerde Wiele in die stel.
Klankwiele stel 1
R244,90Price
Lees van 3 letterwoorde nadat alfabetklanke aangeleer is.
Spoedlees.
Maak eie sinne wat betekenis verduidelik.
Skryf sinne neer om later weer te lees.