top of page

Elke stel het 5 gelamineerde kaarte met storiesomme van verskillende onderwerpe.

Onderwerpe:  Die see, Brood, Dinosourusse, Bye en 'n verskeidenheid bv. Geld, Tyd en Meting.

Grootte:  +/-  19cm X 13cm

 

 

Storiesomme 4

R59,90Price
  • Lees storiesomme self en verstaan die probleem.

    Skryf 'n som en werk die antwoord uit.

    Skryf altyd 'n woord by die antwoord.

     

bottom of page