top of page

Elke stel het 5 gelamineerde kaarte met storiesomme van verskillende onderwerpe.

Onderwerpe:  Die see, Brood, Dinosourusse, Bye en Geld.

Grootte:  +/-  19cm X 13cm

 

Lees storiesomme self en verstaan die probleem.

Skryf 'n som en werk die antwoord uit.

Skryf altyd 'n woord by die antwoord.

 

Storiesomme 1

R59,90Price
  • Lees storiesomme self en verstaan die probleem.

    Skryf 'n som en werk die antwoord uit.

    Skryf altyd 'n woord by die antwoord.

     

bottom of page