Die stel bestaan uit 3 sinne wat elkeen 6 of 7 woorde bevat.
Pentjiegrootte: Tussen 3cm en 5cm
Elke prentjie is gelamineer.
Lees die los woorde en bou 'n sin wat logies klink.
Skryf sinne neer.
Gebruik later vir leeswerk.
Sinstruktuur 3
R34,90Price
Lees die los woorde en bou 'n sin wat logies klink.
Skryf sinne neer.
Gebruik later vir leeswerk.