Die stel bestaan uit 3 sinne wat elkeen 7 tot 9 woorde bevat.
Pentjiegrootte: Tussen 3cm en 5cm
Elke prentjie is gelamineer.
Sinstruktuur 11
R39,90Price
Lees die los woorde en bou 'n sin wat logies klink.
Skryf sinne neer.
Gebruik later vir leeswerk.