top of page

Duidelike instruksies van hoe om die stel te gebruik is ingesluit.

 'n Lys van woorde word voorsien.

 Alle leeskaarte is gelamineer.

Prentjiegrootte:  +/-  10cm X 7cm.

Daar is 36 leeskaarte in die stel.

 

 

Onvoorbereide lees Fase 5

R195,90Price
  • Fase 1 woordeskat is die name van karakters en 'n paar klein woordjies op die woordlys.  Dit word vooraf aangeleer deur die fasiliteerder.

    Fase 2 begin met die eerste 8 woorde en dan kan die eerste 6 leeskaarte gelees word.  Daarna word 4 nuwe woorde geleer en die volgende 6 leeskaarte kan gelees word.

    Fase 3, 4 en 5 leer +/- 4 nuwe woorde aan en lees dan 6 kaartjies.

     Hierdie metode bevorder leesvlotheid.

    Leesbegrip word geoefen deurdat hulle die storie op die kaartjie terugvertel.

bottom of page