Duidelike instruksies van hoe om die stel te gebruik is ingesluit.
'n Lys van woorde word voorsien.
Alle leeskaarte is gelamineer.
Prentjiegrootte: +/- 10cm X 7cm.
Daar is 36 leeskaarte in die stel.
Onvoorbereide lees Fase 4
R195,90Price
Fase 1 woordeskat is die name van karakters en 'n paar klein woordjies op die woordlys. Dit word vooraf aangeleer deur die fasiliteerder.
Fase 2 begin met die eerste 8 woorde en dan kan die eerste 6 leeskaarte gelees word. Daarna word 4 nuwe woorde geleer en die volgende 6 leeskaarte kan gelees word.
Fases 3 , 4 en 5 leer +/- 4 nuwe woorde en lees dan 6 kaartjies.
Hierdie metode bevorder leesvlotheid.
Leesbegrip word geoefen deurdat hulle die storie op die kaartjie terugvertel.