Duidelike instruksies van hoe om die stel te gebruik is ingesluit.
'n Lys van woorde word voorsien.
Alle leeskaarte is gelamineer.
Prentjiegrootte: +/- 10cm X 7cm.
Daar is 30 leeskaarte in die stel.
Fase 1 woordeskat is die name van karakters en 'n paar klein woordjies op die woordlys. Dit word vooraf aangeleer deur die fasiliteerder.
Fase 2 begin met die eerste 8 woorde en dan kan die eerste 6 leeskaarte gelees word. Daarna word 4 nuwe woorde geleer en die volgende 6 leeskaarte kan gelees word.
Fase 1 en 2 het 30 leeskaarte met aangeleerde woorde en ander 3 letter
woorde.
Hierdie metode bevorder leesvlotheid.
Leesbegrip word geoefen deurdat hulle die storie op die kaartjie terugvertel.
Onvoorbereide lees Fase 2
Fase 1 woordeskat is die name van karakters en 'n paar klein woordjies op die woordlys. Dit word vooraf aangeleer deur die fasiliteerder.
Fase 2 begin met die eerste 8 woorde en dan kan die eerste 6 leeskaarte gelees word. Daarna word 4 nuwe woorde geleer en die volgende 6 leeskaarte kan gelees word.
Fase 1 en 2 het 30 leeskaarte met aangeleerde woorde en ander 3 letterwoorde.