top of page

Daar is 25 idiome en 25 betekenisse in die stel.

Idiome in een kleur en betekenisse in 'n ander kleur.

Kaartjies is gelamineer.

Kaartgrootte:  8.5cm X 1.5cm

 

Vind die betekenis van die idioom en pak by die korrekte idioom.

Idiome kan vir Addisionele taal, Engels gr. 5, 6 en7, gebruik word.

Leerders kan in pare, groepe of individueel werk.

Idiome

R54,90Price
  • Vind die betekenis van die idioom en pak by die korrekte idioom.

    Idiome kan vir Addisionele taal, Engels gr. 5, 6 en7, gebruik word.

    Leerders kan in pare, groepe of individueel werk.

bottom of page