top of page

23 Alfabetletters en 24 prentjies.  Almal gelamineer.

Grootte: 4cm X 4cm. 

Ingesluit is duidelike voorskrifte van hoe om die klanke aan te leer.

 

 

Beginklankstel

R74,90Price
  • Aanleer van alfabetklanke deur middel van prentjies se beginklanke.

    Sommige prentjies is gekies om ook met die korrekte vorming van letters te help.

    Gebruik prentjies vir visuele geheue speletjies.

    Gebruik letters om 3 letterwoorde te bou.

bottom of page